Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Jehovah sal vir ewig en altyd as koning regeer.+

  • Psalm 145:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 U koningskap is ’n ewige koningskap,

      en u sal tot in alle geslagte regeer.+

  • Jeremia 10:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Maar Jehovah is waarlik God.

      Hy is die lewende God+ en die ewige Koning.+

      As gevolg van sy woede sal die aarde bewe,+

      en geen nasie sal sy veroordeling kan verduur nie.

  • Daniël 4:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 “Aan die einde van daardie tydperk+ het ek, Nebukadneʹsar, na die hemel opgekyk, en ek het my verstand teruggekry. Ek het die Allerhoogste geloof, en ek het die Een wat vir ewig lewe, geprys en verheerlik, want sy heerskappy is ’n ewige heerskappy en sy koninkryk duur van geslag tot geslag.+

  • 1 Timoteus 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Aan die Koning van die ewigheid,+ wat onsterflik*+ en onsigbaar+ is, die enigste God,+ behoort eer en heerlikheid vir ewig en altyd. Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel