Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jojaʹgin+ was 18 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande en tien dae in Jerusalem regeer. En hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë.+ 10 Aan die begin van die jaar* het koning Nebukadneʹsar hom na Babilon laat bring,+ saam met waardevolle goed van die huis van Jehovah.+ En hy het Sedekiʹa, sy pa se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+

  • Jeremia 24:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Toe het Jehovah vir my twee mandjies vye gewys wat voor die tempel van Jehovah neergesit is. Hy het dit gedoen nadat koning Nebukadneʹsar* van Babilon Jegonʹja*+ die seun van Jojaʹkim,+ die koning van Juda, in ballingskap weggeneem het saam met die leiers van Juda, die ambagsmanne en die metaalwerkers.* Hy het hulle uit Jerusalem geneem en na Babilon gebring.+

  • Esegiël 17:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “Vra asseblief vir die opstandige huis: ‘Weet julle nie wat hierdie dinge beteken nie?’ Sê: ‘Kyk! Die koning van Babilon het na Jerusalem gekom en sy koning en sy leiers geneem en hulle saam met hom na Babilon toe geneem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel