Jakobus 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+ 1 Johannes 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hier is die boodskap wat ons van hom gehoor het en aan julle bekend maak: God is lig,+ en daar is geen duisternis in hom* nie.
17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+
5 Hier is die boodskap wat ons van hom gehoor het en aan julle bekend maak: God is lig,+ en daar is geen duisternis in hom* nie.