Psalm 27:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees? Spreuke 3:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Jy sal nie bang wees vir ’n skielike ramp+of vir die storm wat die goddeloses sal tref nie.+
27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees?