Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 My sterkte en my mag is Jah,* want hy het tot my redding gekom.+

      Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verheerlik.+

  • Psalm 18:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat my red.+

      My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,

      my skild en my horing* van redding,* my veilige skuilplek.*+

  • Jesaja 12:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 God is my redding.+

      Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+

      want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,

      en hy het my redding geword.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel