Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Enigiemand wat ’n ander mens doodmaak,* sal doodgemaak word,+ want God het die mens na Sy beeld gemaak.+

  • Psalm 55:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste put laat afgaan.+

      Daardie bloedskuldige en bedrieglike mense sal nie die helfte van hulle dae uitleef nie.+

      Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.

  • Spreuke 6:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Daar is ses dinge wat Jehovah haat;

      ja, sewe dinge wat vir hom afskuwelik is:

      17 Oë vol hoogmoed,+ ’n tong wat leuens vertel+ en hande wat onskuldige mense doodmaak,+

  • 1 Petrus 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Want “wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong weghou van slegte praatjies+ en sy lippe van bedrog.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel