Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+

  • 2 Samuel 22:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,

      my skild+ en my horing* van redding,* my veilige skuilplek*+

      en die plek waarheen ek kan vlug,+ my redder.+ U red my van geweld.

  • Psalm 3:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Maar u, o Jehovah, is ’n skild rondom my.+

      U is my heerlikheid+ en die Een wat my kop oplig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel