20 deur Jehovah jou God lief te hê,+ deur na sy stem te luister en deur lojaal aan hom te bly,+ want hy is jou lewe en deur middel van hom sal jy ’n lang tyd in die land kan woon wat Jehovah aan julle voorvaders, Abraham, Isak en Jakob, met ’n eed belowe het om aan hulle te gee.”+