Psalm 25:12, 13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wie is die man wat Jehovah vrees?+ Hy sal hom leer watter weg hy moet kies.+ נ [Noen] 13 Hy sal ondervind wat goed is,+en sy nakomelinge* sal die aarde in besit neem.+ Psalm 37:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die regverdiges sal die aarde besit,+en hulle sal vir ewig daarop lewe.+ Matteus 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Gelukkig is dié wat saggeaard* is,+ want hulle sal die aarde ontvang.*+ 2 Petrus 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jehovah* weet dus hoe om mense wat hom met toegewydheid dien, uit moeilike omstandighede te red.+ Maar hy bewaar onregverdige mense om vernietig te word op die dag van die oordeel,+
12 Wie is die man wat Jehovah vrees?+ Hy sal hom leer watter weg hy moet kies.+ נ [Noen] 13 Hy sal ondervind wat goed is,+en sy nakomelinge* sal die aarde in besit neem.+
9 Jehovah* weet dus hoe om mense wat hom met toegewydheid dien, uit moeilike omstandighede te red.+ Maar hy bewaar onregverdige mense om vernietig te word op die dag van die oordeel,+