-
Galasiërs 5:20, 21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 afgodediens, spiritisme,*+ vyandigheid, stryery, jaloesie, woede-uitbarstings, onenigheid, verdeeldhede, sektes, 21 afguns, dronkenskap,+ wilde partytjies en soortgelyke dinge.+ Ek waarsku julle vooruit oor hierdie dinge, net soos ek julle reeds gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen, God se Koninkryk nie sal erf nie.+
-