-
Deuteronomium 21:20, 21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 en vir die ouermanne van sy stad sê: ‘Hierdie seun van ons is hardkoppig en opstandig, en hy weier om ons te gehoorsaam. Hy is ’n vraat+ en ’n dronkaard.’+ 21 Dan moet al die manne van sy stad hom met klippe doodgooi. So moet julle dit wat sleg is, onder julle uit verwyder, en die hele Israel sal dit hoor en bang word.+
-