Matteus 5:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Maar ek sê vir julle dat elkeen wat aanhou om na ’n vrou te kyk+ en ’n begeerte na haar ontwikkel, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het.+ Jakobus 1:14, 15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar elkeen word getoets wanneer hy deur sy eie begeerte gelok en verlei* word.+ 15 Daarna, wanneer die begeerte vrugbaar geword het,* lei dit tot sonde, en wanneer die sonde gepleeg is, lei dit tot die dood.+
28 Maar ek sê vir julle dat elkeen wat aanhou om na ’n vrou te kyk+ en ’n begeerte na haar ontwikkel, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het.+
14 Maar elkeen word getoets wanneer hy deur sy eie begeerte gelok en verlei* word.+ 15 Daarna, wanneer die begeerte vrugbaar geword het,* lei dit tot sonde, en wanneer die sonde gepleeg is, lei dit tot die dood.+