Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 19:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Die vrees vir Jehovah+ is suiwer. Dit bly vir ewig.

      Die oordele van Jehovah is waar. Dit is heeltemal regverdig.+

      10 Dit is begeerliker as goud,

      as ’n groot hoeveelheid suiwer* goud,+

      en soeter as heuning+ wat uit die heuningkoeke drup.

  • Psalm 119:72
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 72 Die wet van u mond is goed vir my,+

      beter as duisende stukke goud en silwer.+

  • Psalm 119:127
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 127 Daarom het ek u gebooie meer lief

      as goud, selfs suiwer* goud.+

  • Spreuke 3:13-15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Gelukkig is die mens wat wysheid vind+

      en die mens wat insig verkry.

      14 Om dit te verkry, is beter as om silwer te verkry,

      en om dit te besit, is beter as om goud te besit.+

      15 Dit is kosbaarder as korale.*

      Niks wat jy begeer, kan daarmee vergelyk word nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel