Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Toe het God gesê: “Laat ons+ mense maak na ons beeld,+ wat soos ons sal wees.*+ En laat hulle gesag hê oor die visse van die see en die vlieënde diere van die hemel en die mak diere en die hele aarde en al die kruipende diere wat op die aarde rondbeweeg.”+

  • Johannes 1:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 In die begin was die Woord,+ en die Woord was by God,+ en die Woord was ’n god.*+

  • Johannes 1:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Alles het deur hom ontstaan,+ en sonder hom het nie ’n enkele ding ontstaan nie.

      Wat ontstaan het

  • Johannes 17:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En nou, Vader, verheerlik my met die eer wat ek by u gehad het voordat die wêreld daar was.+

  • Kolossense 1:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hy is die beeld van die onsigbare God,+ die eersgeborene van die hele skepping,+ 16 want deur middel van hom is alle ander dinge in die hemel en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge,+ of dit nou trone of heerskappye of regerings of owerhede is. Alle ander dinge is deur hom en vir hom geskep.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel