Jesaja 42:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun! Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+ Matteus 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Kyk! ’n Stem het ook uit die hemel+ gesê: “Dit is my geliefde Seun,+ wat ek goedgekeur het.”+
42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun! Die een wat ek uitgekies het+ en wat ek* goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies bring.+