Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Kyk! ’n Stem het ook uit die hemel+ gesê: “Dit is my geliefde Seun,+ wat ek goedgekeur het.”+

  • Johannes 6:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Moenie werk vir die voedsel wat sleg word nie, maar vir die voedsel wat nie sleg word nie en wat ewige lewe gee.+ Die Seun van die mens sal vir julle hierdie voedsel gee, want die Vader, God self, het Sy seël van goedkeuring op hom gedruk.”+

  • 2 Petrus 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Want hy het eer en heerlikheid van God, die Vader, ontvang toe die bron van groot heerlikheid hierdie woorde vir hom gesê het:* “Dit is my Seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel