-
2 Samuel 15:32-34Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Toe Dawid bo-op die berg kom waar mense God altyd kom aanbid het,* was Husai,+ die Arkiet,+ daar om hom te ontmoet. Sy kleed was geskeur en daar was grond op sy kop. 33 Maar Dawid het vir hom gesê: “As jy saam met my gaan, sal jy vir my ’n las wees. 34 Dit sal beter wees as jy na die stad teruggaan en vir Absalom sê: ‘Ek is u kneg,+ o koning. In die verlede was ek ’n kneg van u pa, maar nou is ek u kneg’. Dan kan jy Agitoʹfel se plan* laat misluk.+
-