Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Abram het dus vir Lot+ gesê: “Asseblief, daar moenie stryery wees tussen my en jou en tussen my veewagters en jou veewagters nie, want ons is broers. 9 Jy kan enige plek in die land gaan bly. Kom ons gaan uitmekaar. As jy links gaan, dan sal ek regs gaan, maar as jy regs gaan, dan sal ek links gaan.”

  • Spreuke 25:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Moenie haastig wees om ’n saak teen jou medemens te maak nie,

      want wat sal jy agterna doen as hy jou verneder?+

  • Matteus 5:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 Ek sê egter vir julle: Moenie die een wat goddeloos is, teëstaan nie, maar as iemand jou op jou regterwang klap, draai die ander een ook na hom toe.+

  • Romeine 12:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Doen julle bes, sover dit van julle afhang, om in vrede met alle mense te lewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel