Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “Jy moet niks te doen hê met ’n valse beskuldiging* nie, en moenie die onskuldige en die regverdige doodmaak nie, want ek sal nie die goddelose regverdig verklaar* nie.+

  • 1 Konings 21:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Toe het twee van die slegte manne ingegaan en voor hom gaan sit en voor die volk teen Nabot getuig en gesê: “Nabot het God en die koning vervloek!”+ Daarna het hulle hom na die buitewyke van die stad geneem en hom met klippe doodgegooi.+

  • Jesaja 5:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Dit sal sleg gaan met dié wat helde is wanneer dit by wyndrinkery kom

      en met die manne wat goed is daarmee om sterk drank te meng,+

      23 met dié wat die goddelose vir ’n omkoopgeskenk vryspreek+

      en wat die regverdige nie geregtigheid laat kry nie!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel