29 Toe God die stede van die distrik vernietig het, het God dus aan Abraham gedink en Lot weggestuur uit die stede wat hy vernietig het, die stede waar Lot gewoon het.+
4 God het selfs die engele wat gesondig het,+ nie gespaar nie, maar hy het hulle gestraf deur hulle in Tarʹtarus*+ te gooi en hulle in kettings* van digte duisternis te sit om hulle vir die oordeel te bewaar.+
5 Want hulle ignoreer opsetlik die feit dat daar lank gelede hemele en ’n aarde was wat deur die woord van God stewig bo water gestaan het en deur water omring is,+6 en deur middel van hierdie woord is die wêreld van daardie tyd vernietig toe dit met water oorstroom is.+