Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 6:6-11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Gaan na die mier, jou luiaard.+

      Hou hom dop en word wys.

       7 Hoewel hy geen bevelvoerder, opsigter of leier het nie,

       8 berei hy sy kos in die somer voor+

      en samel hy sy kosvoorraad tydens die oes in.

       9 Hoe lank sal jy daar lê, jou luiaard?

      Wanneer gaan jy wakker word en opstaan?

      10 Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer,

      nog ’n bietjie handevou om te rus,+

      11 en jou armoede sal kom soos ’n dief,

      en swaarkry sal jou oorval soos ’n gewapende man.+

  • Spreuke 13:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Die luiaard wil baie dinge hê, tog het hy niks,+

      maar die een wat hard werk, sal ’n oorvloed hê.+

  • Spreuke 19:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Die luiaard steek sy hand in die feesbak,

      maar hy doen nie die moeite om dit na sy mond te bring nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel