Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees, 7 en jy moet dit vir jou kinders herhaal*+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê en wanneer jy opstaan.+

  • Spreuke 19:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Dissiplineer jou seun terwyl daar nog hoop is,+

      en moenie verantwoordelik word vir sy dood nie.+

  • Spreuke 22:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n kind,*+

      maar die lat van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+

  • Efesiërs 6:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En pa’s, moenie julle kinders irriteer nie,+ maar hou aan om hulle in die dissipline+ en riglyne* van Jehovah* op te voed.+

  • Hebreërs 12:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 want Jehovah* dissiplineer dié wat hy liefhet. Ja, hy straf* elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel