Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 21:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 en vir die ouermanne van sy stad sê: ‘Hierdie seun van ons is hardkoppig en opstandig, en hy weier om ons te gehoorsaam. Hy is ’n vraat+ en ’n dronkaard.’+ 21 Dan moet al die manne van sy stad hom met klippe doodgooi. So moet julle dit wat sleg is, onder julle uit verwyder, en die hele Israel sal dit hoor en bang word.+

  • Spreuke 21:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Die een wat agter plesier aanloop, sal arm word.+

      Die een wat wyn en olie liefhet, sal nie ryk word nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel