Romeine 13:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Laat ons ons ordentlik gedra,+ soos mense hulle in die dag gedra. Laat ons ’n lewe lei sonder wilde partytjies, dronkenskap, onsedelikheid, skaamtelose gedrag,*+ stryery en jaloesie.+ 1 Korintiërs 6:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 diewe, mense wat gierig is,+ dronkaards,+ mense wat ander uitskel* en afpersers sal God se Koninkryk nie erf nie.+ Efesiërs 5:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En moenie dronk word van wyn,+ wat tot wilde gedrag* lei nie, maar word voortdurend met gees gevul.
13 Laat ons ons ordentlik gedra,+ soos mense hulle in die dag gedra. Laat ons ’n lewe lei sonder wilde partytjies, dronkenskap, onsedelikheid, skaamtelose gedrag,*+ stryery en jaloesie.+
10 diewe, mense wat gierig is,+ dronkaards,+ mense wat ander uitskel* en afpersers sal God se Koninkryk nie erf nie.+
18 En moenie dronk word van wyn,+ wat tot wilde gedrag* lei nie, maar word voortdurend met gees gevul.