Psalm 73:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 U plaas hulle op glibberige grond,+sodat hulle sal val en vernietig word.+ Psalm 73:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Dié wat ver van u af wegbly, sal vernietig word. U sal ’n einde maak aan enigiemand* wat ontrou is en u verlaat.*+ Spreuke 10:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die regverdiges sal onthou word en sal geseën word,+maar die naam van die goddeloses sal verdwyn.+
27 Dié wat ver van u af wegbly, sal vernietig word. U sal ’n einde maak aan enigiemand* wat ontrou is en u verlaat.*+