Levitikus 19:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “‘Jy mag nie jou broer in jou hart haat nie.+ Jy moet jou medemens beslis reghelp*+ sodat jy nie in sy sonde deel nie. 1 Timoteus 5:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Jy moet dié wat sonde beoefen, voor almal teregwys+ as ’n waarskuwing vir die res.*
17 “‘Jy mag nie jou broer in jou hart haat nie.+ Jy moet jou medemens beslis reghelp*+ sodat jy nie in sy sonde deel nie.