-
Deuteronomium 1:16, 17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 “Toe het ek julle regters beveel: ‘Wanneer julle ’n saak tussen julle broers verhoor, moet julle met regverdigheid oordeel+ tussen ’n man en sy broer of ’n uitlander wat onder julle woon.+ 17 Julle mag nie partydig wees wanneer julle oordeel nie.+ Julle moet klein en groot op dieselfde manier behandel.+ Julle moenie deur mense geïntimideer word nie,+ want die oordeel behoort aan God.+ En as ’n saak vir julle te moeilik is, moet julle dit na my toe bring, en ek sal dit verhoor.’+
-