-
1 Samuel 26:8-10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Abiʹsai het toe vir Dawid gesê: “God het vandag jou vyand in jou hand gegee.+ Laat ek hom asseblief net een keer met die spies teen die grond vaspen. Ek sal dit nie twee keer hoef te doen nie.” 9 Maar Dawid het vir Abiʹsai gesê: “Moet hom nie seermaak nie, want wie kan sy hand vir die gesalfde van Jehovah+ lig en onskuldig bly?”+ 10 Dawid het verder gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, Jehovah sal hom doodmaak,+ of sy dag sal kom+ en hy sal sterf, of hy sal in die oorlog doodgemaak word.+
-
-
Psalm 37:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Moenie ontsteld wees oor die man
wat sy slinkse planne suksesvol uitvoer nie.+
-