-
Deuteronomium 15:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Jy moet vryelik aan hom gee,+ en jy* moenie teësinnig aan hom gee nie, want dan sal Jehovah jou God jou seën in al jou werk en in alles wat jy aanpak.+ 11 Want daar sal altyd arm mense in die land wees.+ Daarom beveel ek jou: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou behoeftige en arm broer in jou land.’+
-