34 “Maar pasop dat julle harte nooit oorweldig word deur te veel te eet en te veel te drink+ en deur die bekommernisse van die lewe nie.+ Anders sal hierdie dag skielik, in ’n oomblik, oor julle kom
13 Laat ons ons ordentlik gedra,+ soos mense hulle in die dag gedra. Laat ons ’n lewe lei sonder wilde partytjies, dronkenskap, onsedelikheid, skaamtelose gedrag,*+ stryery en jaloesie.+