Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Hy sal die armes met geregtigheid* oordeel,

      en met regverdigheid sal hy teregwysing gee ten gunste van die nederiges van die aarde.

      Hy sal die aarde slaan met die oordeel* van sy mond+

      en die goddeloses doodmaak met die asem* van sy lippe.+

  • Jeremia 33:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 In daardie dae en in daardie tyd sal ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ laat uitspruit, en hy sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+

  • Hebreërs 1:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar oor die Seun sê hy: “God is u troon+ vir ewig en altyd, en die septer van u Koninkryk is die septer van geregtigheid. 9 U was lief vir regverdigheid en het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde gesalf,+ meer as u metgeselle.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel