Matteus 28:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+ Openbaring 3:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Die een wat oorwin,+ sal ek toelaat om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.+
18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+
21 Die een wat oorwin,+ sal ek toelaat om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.+