Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Jehovah, die God van hulle voorvaders, het hulle keer op keer deur middel van sy boodskappers gewaarsku, want hy het jammer gevoel vir sy volk en sy tempel.* 16 Maar hulle het die boodskappers van die ware God bly spot,+ en hulle het sy woorde geïgnoreer+ en sy profete uitgelag,+ totdat Jehovah vir sy volk woedend geword het+ en daar geen hoop was dat hulle genees kon word nie.

  • Jesaja 8:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Hy sal ’n skuilplek* word,

      maar ook ’n steen van struikeling

      en ’n rots om oor te val+

      vir al twee huise van Israel,

      sowel as ’n vangnet en ’n strik

      vir die inwoners van Jerusalem.

      15 Baie van hulle sal struikel en val en seerkry.

      Hulle sal verstrik word en gevang word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel