Spreuke 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die oë van Jehovah is oral. Hy hou die slegtes en die goeies dop.+ Hebreërs 4:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En daar is nie ’n skepping wat God nie kan sien nie,+ maar alles is oop en bloot voor die oë van die Een aan wie ons ’n antwoord moet gee.+
13 En daar is nie ’n skepping wat God nie kan sien nie,+ maar alles is oop en bloot voor die oë van die Een aan wie ons ’n antwoord moet gee.+