Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 85:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 U het die oortreding van u volk vergewe.

      U het al hulle sondes vergewe.*+ (Sela)

  • Jesaja 43:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Ek – ek is die Een wat jou oortredings* om my eie onthalwe+ uitwis,+

      en ek sal nie aan jou sondes dink nie.+

  • Jeremia 31:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 “Hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: ‘Ken Jehovah!’ nie,+ want hulle almal sal my ken, van die kleinste tot die grootste onder hulle,”+ sê Jehovah. “Want ek sal hulle oortreding vergewe, en ek sal nie meer aan hulle sonde dink nie.”+

  • Miga 7:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Wie is ’n God soos u,

      wat sondes vergewe en die oortredings+ van die oorblyfsel van sy erfdeel oorsien?+

      Hy sal nie vir ewig kwaad bly nie,

      want dit gee hom vreugde om lojale liefde te betoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel