Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “Manasʹse, die koning van Juda, het al hierdie afskuwelike dinge gedoen. Hy het slegter dinge gedoen as al die Amoriete+ wat voor hom was,+ en hy het Juda laat sondig met sy walglike afgode.*

  • 2 Konings 23:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Maar Jehovah was nog steeds woedend vir Juda as gevolg van al die verskriklike dinge wat Manasʹse gedoen het en wat Hom aanstoot gegee het.+

  • 2 Konings 24:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Dit was op Jehovah se bevel dat dit met Juda gebeur het, sodat hy hulle voor hom kon verwyder+ as gevolg van al die sondes wat Manasʹse gepleeg het+ 4 en die onskuldige mense wat hy doodgemaak het.*+ Want hy het Jerusalem met onskuldige bloed gevul, en Jehovah was nie bereid om te vergewe nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel