9 Hulle sal huil terwyl hulle terugkom.+
Ek sal hulle lei terwyl hulle om goedkeuring smeek.
Ek sal hulle na waterstrome lei,+
op ’n pad wat gelyk is en hulle nie sal laat struikel nie.
Want ek is ’n Vader vir Israel, en Eʹfraim is my eersgeborene.”+