Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Want Jehovah julle God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+

  • Psalm 21:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 U sal hulle soos ’n vuuroond maak op die vasgestelde tyd wanneer u u aandag op hulle rig.

      Jehovah sal hulle in sy woede vernietig, en vuur sal hulle verteer.+

  • Jeremia 21:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 O huis van Dawid, dít is wat Jehovah sê:

      “Sorg dat daar elke oggend geregtigheid is,

      en red die een wat beroof word uit die hand van die bedrieër,+

      sodat my woede nie as gevolg van julle slegte dade+

      soos ’n vuur opvlam+ en brand

      sonder dat enigiemand dit blus nie.”’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel