21 Hulle sal huise bou en daarin woon,+
en hulle sal wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+
22 Hulle sal nie huise bou sodat ander daarin woon nie,
en hulle sal nie plant sodat ander dit eet nie.
Want die dae van my volk sal wees soos die dae van ’n boom,+
en dié wat ek uitgekies het, sal die werk van hulle hande ten volle geniet.