2 Daarom het die koning beveel dat die towerpriesters, die waarsêers, die towenaars en die Galdeërs* geroep moet word om vir hom te vertel wat hy gedroom het. En hulle het ingekom en voor die koning gaan staan.+
7 “Toe het die towerpriesters, die waarsêers, die Galdeërs* en die sterrevoorspellers+ na my toe gekom. Ek het vir hulle vertel wat ek gedroom het, maar hulle kon nie vir my sê wat dit beteken nie.+