Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Hulle sal huil terwyl hulle terugkom.+

      Ek sal hulle lei terwyl hulle om goedkeuring smeek.

      Ek sal hulle na waterstrome* lei,+

      op ’n pad wat gelyk is en hulle nie sal laat struikel nie.

      Want ek is ’n Vader vir Israel, en Eʹfraim is my eersgeborene.”+

  • Jeremia 31:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Is Eʹfraim nie vir my ’n dierbare seun, ’n geliefde kind nie?+

      Want hoe meer ek teen hom praat, hoe meer dink ek aan hom.

      Daarom raak my emosies* onstuimig as gevolg van hom.+

      En ek sal hom beslis jammer kry,” sê Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel