Deuteronomium 33:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy het gesê: “Jehovah – van Siʹnai het hy gekom,+en hy het uit Seïr op hulle geskyn. Hy het vanuit die bergstreek Paran in heerlikheid gestraal,+en saam met hom was tienduisende heiliges,+aan sy regterhand sy vegters.+ Joël 3:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Kom help, alle nasies van die omgewing, kom bymekaar!’”+ O Jehovah, bring u magtiges* na daardie plek. Judas 14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ja, die sewende persoon van Adam af, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah* het met sy heilige tienduisende gekom+
2 Hy het gesê: “Jehovah – van Siʹnai het hy gekom,+en hy het uit Seïr op hulle geskyn. Hy het vanuit die bergstreek Paran in heerlikheid gestraal,+en saam met hom was tienduisende heiliges,+aan sy regterhand sy vegters.+
11 Kom help, alle nasies van die omgewing, kom bymekaar!’”+ O Jehovah, bring u magtiges* na daardie plek.
14 Ja, die sewende persoon van Adam af, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah* het met sy heilige tienduisende gekom+