Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël, asook Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, het toe die huis van God,+ wat in Jerusalem was, begin herbou. En die profete van God was met hulle en het hulle ondersteun.+

  • Haggai 1:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jehovah het Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, die goewerneur van Juda,+ en Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester, en die res van die volk toe beweeg+ om aan die huis van Jehovah van die leërmagte, hulle God, te begin werk.+

  • Sagaria 6:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Jy moet silwer en goud neem en ’n kroon maak en dit op die kop sit van die hoëpriester Josua,+ die seun van Joʹsadak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel