-
1 Petrus 2:6-8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Want die Skrif sê: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen wat uitgekies is, ’n kosbare fondamenthoeksteen, en niemand wat geloof daarin beoefen, sal ooit teleurgestel* word nie.”+
7 Vir julle is hy dus kosbaar omdat julle gelowiges is, maar vir dié wat nie glo nie, “het die steen wat die bouers verwerp het,+ die belangrikste hoeksteen* geword”+ 8 en “’n steen van struikeling en ’n rots van aanstoot”.+ Hulle struikel omdat hulle aan die woord ongehoorsaam is. Dit is die einde wat op hulle wag.
-