18 Hou ook aan om by elke geleentheid in gees te bid+ met elke vorm van gebed en smeekgebede. Bly dus wakker, en doen heeltyd smeekgebede vir al die heiliges.
17 Daarom, geliefdes, omdat julle hierdie dinge vooruit weet, moet julle oppas dat die wettelose mense met hulle valse leringe julle nie saam met hulle weglei en julle julle standvastigheid* verloor nie.+