30 Dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en al die stamme van die aarde sal treur,+ en hulle sal die Seun van die mens+ met krag en groot heerlikheid op die wolke van die hemel sien kom.+
64 Jesus het vir hom gesê: “U het dit self gesê. Maar ek sê vir julle: Van nou af sal julle die Seun van die mens+ aan die regterhand van die Magtige sien sit+ en op die wolke van die hemel sien kom.”+
7 Kyk! Hy kom met die wolke,+ en elke oog sal hom sien, ook dié wat hom met ’n spies deurboor het. En al die stamme van die aarde sal treur* as gevolg van hom.+ Ja, Amen.