Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Joël 2:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Daarna sal ek my gees op alle soorte mense* uitstort,+

      en julle seuns en julle dogters sal profeteer,

      julle ou manne sal drome droom

      en julle jong manne sal visioene sien.+

  • Handelinge 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En op die dag van die Pinksterfees+ was hulle almal op dieselfde plek bymekaar.

  • Handelinge 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+

  • Handelinge 11:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Toe het ek onthou dat die Here altyd gesê het: ‘Johannes het met water gedoop,+ maar julle sal met heilige gees gedoop word.’+

  • 1 Korintiërs 12:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Want ons is almal deur een gees in een liggaam gedoop, of ons nou Jode of Grieke of slawe of vry mense is, en ons moes almal een gees drink.

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan