9 Moenie goud of silwer of koper in julle geldsakke saamvat nie,+10 en moenie ’n voedselsak vir die reis of twee kledingstukke* of sandale of ’n staf saamvat nie,+ want die werker verdien om sy kos te ontvang.+
3 en hy het vir hulle gesê: “Moet niks vir die reis saamvat nie, nie ’n staf of ’n voedselsak of brood of geld* nie. Moet ook nie twee kledingstukke* saamvat nie.+