25 En wanneer julle staan en bid en julle iets teen iemand het, moet julle hom vergewe, sodat julle Vader wat in die hemel is, ook julle oortredings kan vergewe.”+
13 Hou aan om mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe,+ selfs al het iemand ’n rede om oor iemand anders te kla.+ Net soos Jehovah* julle vryelik vergewe het, so moet julle ook vergewe.+