21 “Nie elkeen wat vir my sê: ‘Here, Here,’ sal in die Koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net die een wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is.+
25 Maar die een wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid lei en wat daarby bly, is nie iemand wat hoor en vergeet nie, maar iemand wat die werk doen, en hy sal gelukkig wees in wat hy doen.+